| Modulekode | ZEN 161 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Diere-klassifikasie, filogenie, organisasie en terminologie. Evolusie van die verskillende diere-filums, morfologiese eienskappe en lewensiklusse van parasitiese en nie-parasitiese diere. Struktuur en funksie van voortplanting, respirasie, uitskeiding, bloedsomloop en verteringsisteme. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme |
BSc Biochemie
BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Genetika BSc Mensfisiologie BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BSc Voedselwetenskap BScAgric Landbou-ekonomie en Agribesigheidsbestuur BScAgric Plantpatologie BScAgric Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Veekunde BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys BVSc |
| Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Veeartsenykunde |
| Voorvereistes | MLB 111 GS of TDH |
| Kontaktyd | Prakties tweeweekliks, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Dierkunde en Entomologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App